USA Today

Die USA Today se hoofkantoor in McLean, Virginië.

USA Today is 'n Amerikaanse dagblad wat deur Gannett Company Inc. gepubliseer word. Met 'n oplaag van 159 233 middel 2022 is dit die derde grootste koerant van die Verenigde State. Die koerant is in 1982 gestig as alternatief vir die kleurlose koerante van die tyd. Een van die koerant se kenmerke is dat dit baie diagramme en foto's bevat.

Eksterne skakels

  • www.usatoday.com
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Normdata Edit this at Wikidata
  • BIBSYS: 6080091
  • BNF: cb12090791c (data)
  • GND: 4271440-0
  • ISNI: 0000 0004 0463 6858
  • LCCN: no98023753
  • VIAF: 185592886
  • WorldCat Identities (via VIAF): 185592886